SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

AKSIE EN LIEFDE REEKS

Dit was ook ’n dubbelboek. Die oogmerk was waarskynlik om beide die manlike en vroulike leserstal te bereik. Daar was geen deurlopende karakters nie. Die eerste gedeelte was ’n tipies roman, gemik op die vroulike lesersmark, terwyl die “Aksie” gedeelte ’n spannings of speurverhaal weer gerig was op manlike lesers. Daar verskyn ook geen erkenning aan akteurs of skrywers nie, (deur Koos Papenfus).

⭐ 1 Voorblaaie Gelys 📖 Fotoverhale
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

1 Items
#242 Aksie en Liefde

Aksie en Liefde

Ek gee jou my hand, buurman en Skuldige gewete